Reviews


Wow ek wil sommer net eers begin deur regtig so baie dankie vir jou te se vir ons gedoen het! Dit was ‘n onvergeetlike amazing dag wat so geseend was vir ons. Ek waardeer elke klein en groot ding wat jy gedoen het en sommer net jou gasvryheid!

Baie baie dankie!

Melody & Christo
02 April 2015

5 Star – Amazing and intimate venue!

Thanks for making our special day perfect.

Our guests couldn’t stop talking about how much they enjoyed it and the food was a hit!

Thank you so much again for making it so easy for us to enjoy our Wedding day, we really appreciate all your help.

Graham and Jadie Jones
21 October 2013

Carien, baie baie dankie vir alles wat jy vir my en Shaun gedoen het met dit troue. Jy’t regtig ons troudag ‘n sprokiesdag gemaak. Jy en jou personeel het die vermoe on ‘n mens soooo spesiaal te laat voel. Ek haal my hoed af vir die werk wat jy doen. Ek sal enigiemand aanbeveel om by jou pragtige venue te trou. Dankie vir al jou moeite met ons troue dit het fantasties gelyk! Jy is die beste! Baie stekte met al die komende troues, ek weet hulle sal so gelukkig wees soos ons.

Lerisha en Shaun
28 March 2015


For us, finding the right wedding venue was essential. We had planned on having an extra small wedding and were struggling to find a venue that was willing to accommodate us. Then we stumbed across Oak House on the internet.

One visit later and our decision was made! Oak house offers a beautiful setting for either an indoor or outdoor wedding and the little chapel up the road took our breath away. It was important to us that the venue we choose offer good photo opportunities, Oak House abounds with the interesting and unique places and we are thrilled with the photos that we got of our special day.

Carien is always on standby and was willing to accommodate all our weird and wonderful requests, as well as guide us through the, sometimes stressfull, process of arranging a wedding. Our day was perfect and we could not have asked for anything better! From the delicious breakfast that was served on the stoep, to getting ready in a room funished with antique furniture, to being able to be involved in the smallest detail and set up of the day, to an awesome dinner that we still get compliments about and the considerate staff that catered to our every need.

We can highly recommend Oak House to anyone looking for that something special on their special day!

Marjolein
14 September 2012


Absolutly AMAZING experience ! Thank you Carien Davel and the Oak House Team for making our special day even more so. I would definitaly recomend this stunning venue to anyone planning to get married Keep up the good work ☆  Marlie & Rudi 16 April 2016


What a day!!! I never thought our wedding day would be this AMAZING. Don’t get me wrong…every couple dreams of the perfect day but it’s not often in this life that dreams come true! And what better setting could there have been than The Oak House. Thank you to Carien, Molly and all the friendly staff. We weren’t worried about a thing…Carien was so wonderful, going over and above her job description, adding little details here and there while ensuring all goes smooth. Even the food was faultless and served with a smile. My only complaint would be that time could not stand still on our Special Day so we could enjoy it a little bit longer.

Once again…thank you Oak House. You’ll never understand what you’ve given us.  Gertjie & Sean Coffey 26 March 2016


Hi Carien !

Hoop dit gaan nog goed daar by julle ?

Ons het gister ons trou fotos terug gekry en soos ons deur hulle gekyk het, het ons net weer besef watter ongelooflike goeie talent jy het.

Ons wil net baie baie dankie sê vir al die klein goedtjies wat jy vir ons ekstra gedoen het. Al die fyner detail wat tyd gevat het kan ons regtig sien in die fotos !

Dankie dat jy en jou span die extra myl geloop het op ons dag. Ons waardeur dit en sal julle verseker kan aanbeveel vir almal wat ons ken. Almal kan nie ophou praat oor die ongelooflike lekked kos en pragtige decor asook atmosfeer nie.

Dit wat julle doen is nie net troues reel nie, julle skep n n prentjie mooi dag en ons kan sien dat daar soveel liefde ingegaan het.Ons sou niks verander as ons die kans gehad het nie.

Ons deel graag n paar van ons gunsteling fotos met jou en jou span.

Weereens dankie vir ons pragtige dag!
Baie groete
Rudi & Marlie


Oak House is ‘n stunning venue. Die geskiedenis en karakter van Oak House het ons oortuig. Oral waar mens kyk is mooi foto geleenthede – in die huis, saal, tuin en die pragtige kerk.

Ons is BAIE dankbaar dat ons op julle afgekom het. Ons het vir baie kans gesien toe ons besluit het om in twee maande ‘n troue te reël. Ek was net op die punt om paniekerig te begin raak toe ons die eerste keer ‘n draai gemaak het by Oak House en vir Carien ontmoet het. Dit was onmiddellik duidelik dat sy weet wat sy doen en dat ons in goeie hande is. Dit het baie gehelp om al die reëlings wat decor en die venue betref in Carien se bekwame hande te los – dit was van daar af nie nodig vir een oomblik se stress nie! 😉 Carien het ons veriestes en smaak baie goed opgesom en vir ons ‘n troue gereël wat net perfek was.

‘n Spesiale dankie vir die ‘preferred service providers’ wat jy aanbeveel het. Hulle almal was fantasties en het gehelp om die dag glad te laat verloop. Dankie ook vir al die ekstra raad en voorstelle!

Ons en al ons gaste het die troue baie geniet – en kan nie uitgepraat raak oor hoe MOOI alles was nie.

Ons sal Oak House sonder huiwering aan enige iemand aanbeveel.

René & Ralph Pollack
18/06/2016


Hello,

The venue was everything my wedding needed to become a fairytale! Thank you for all your support and enthusiasm with every request we made!

No venue will ever compare with the level of warmth and elegance we received from the Oakhouse staff! Thank you, thank you, thank you!

Our forever started today and it was done in style!

Lots of love!

Nastassia & Willie
06/05/2017


Submit A Review


[]
1 Step 1
Submit your Review

We would really appreciate your feedback.

Name(s)your name(s)
Dateof Event
Reviewyour thoughts
0 /
Got a photo?1 photo only, please not larger than 10MB
Click here to attach a photo
Previous
Next
powered by FormCraft